OFM-Sales

OFM promotes Sales Manager to Sales and Marketing Manager, recruits Brand Manager

OFM – the sound of your life – has announced the promotion of one of its own to the position of Sales and Marketing Manager and the recruitment of a Brand Manager.

Effective immediately, Anchen Lintvelt, will take on the role of Sales and Marketing Manager. In this new position, Anchen will oversee the sales and marketing departments, developing and implementing strategies to drive revenue growth and increase market share.

OFM has also welcomed Bianca Smit, a seasoned marketing professional, as the new Brand Manager.

Nick Efstathiou, CEO of Central Media Group, says the company is thrilled to announce these changes to the team.

“We are confident that Anchen will excel in the new role as Sales and Marketing Manager, and we are excited to see the new ideas and strategies she will bring to the table. We also welcome Bianca to the team and look forward to her impact as our new Brand Manager.”

OFM remains committed to delivering the best possible content and services to its listeners and advertisers. With these changes, the station aims to strengthen its position as central South Africa’s biggest commercial radio station and continue to provide the sound of listeners’ lives.

For more information email marketing@ofm.co.za.

Why OFM

OFM, the Sound of Your Life, is Central South Africa’s premier commercial radio station, offering a mix of music, news, and entertainment. The station celebrated 35 years in the broadcasting industry in 2021. OFM is part of the Central Media Group, with its head office in Bloemfontein, and a satellite studio in Welkom.

The station serves the affluent SEM 7-10 economically active marketplace with a broadcast footprint across the Free State, Northern Cape, southern Gauteng and North West. OFM is synonymous with the people of Central South Africa, and includes a full spectrum of listeners, from urban working moms and dads to corporate professionals, as well as rural communities and agricultural producers.

The station has an incredibly loyal and supportive audience. OFM enjoys one of the highest occurrences of time spent listening to the radio in South Africa. This is achieved by the station’s great music offerings – such as playing listeners their favourite songs on the Request Network and counting down Central South Africa’s 30 biggest hits on the Central SA Top 30.

OFM offers several niche features – including a dedicated agricultural programme with three additional agricultural news updates a day, as well as a dedicated business programme with two additional economic news updates throughout the day.

Sport is close to OFM listeners’ hearts and is what brings much of Central South Africa together. The station is a proud partner, sponsor, and supporter of the Cheetahs, Griquas, and Leopards rugby teams as well as the Knights, Heat and Dragons cricket teams. OFM is committed to living the real good life, while at the same time helping Central South Africans to live their best lives.

OFM bevorder verkoopsbestuurder tot verkoops- en bemarkingsbestuurder, werf handelsmerkbestuurder

OFM – die klank van jou lewe, het die bevordering van een van sy eie tot die pos van verkoops- en bemarkingsbestuurder aangekondig, asook die werwing van ‘n handelsmerkbestuurder.

Anchen Lintvelt vul onmiddellik die pos van verkoops- en bemarkingsbestuurder. Sy sal toesig hou oor die verkoops- en bemarkingsafdelings en strategieë ontwikkel en implementeer wat inkomste sal vermeerder en markaandeel sal vergroot.

OFM het ook vir Bianca Smit, ‘n gesoute bemarker, as die nuwe handelsmerkbestuurder verwelkom.

Nick Efstathiou, uitvoerende hoof van Central Media Group, sê die maatskappy is verheug om hierdie veranderinge aan die span aan te kondig.

“Ons is vol vertroue dat Anchen sal uitblink in die nuwe rol as verkoops- en bemarkingsbestuurder, en ons is opgewonde om die nuwe idees en strategieë te sien waarmee sy vorendag sal kom. Ons verwelkom ook vir Bianca by die span en sien uit na die impak wat sy sal maak as ons nuwe handelsmerkbestuurder.”

OFM bly daartoe verbind om die beste moontlike inhoud en dienste aan sy luisteraars en adverteerders te lewer. Met hierdie veranderinge poog die stasie om sy posisie as sentraal Suid-Afrika se grootste kommersiële radiostasie te versterk en voort te gaan om die klank van luisteraars se lewens te verskaf.

Vir meer inligting e-pos marketing@ofm.co.za.

Waarom OFM

OFM, die klank van jou lewe, is Sentraal-Suid-Afrika se voorste kommersiële radiostasie, wat ’n verskeidenheid musiek, nuus en vermaak bied. Die stasie het in 2021, 35 jaar in die uitsaaiwese gevier. OFM is deel van die Central Media Group, met sy hoofkantoor in Bloemfontein, en ‘n satellietateljee in Welkom.

Die stasie bedien die welvarende SEM 7-10 ekonomies aktiewe mark met ‘n uitsaaigebied wat die Vrystaat, Noord-Kaap, Suid-Gauteng en Noordwes insluit. OFM is sinoniem met die mense van Sentraal Suid-Afrika, en sluit ‘n volle spektrum van luisteraars in, van stedelike werkende ouers, tot korporatiewe professionele persone, sowel as landelike gemeenskappe en landbouprodusente.

Die stasie het ‘n ongelooflike lojale en ondersteunende gehoor. OFM se luisteraars spandeer van die meeste tyd wat luisteraars in Suid-Afrika spandeer om radio te luister. Dit word bereik deur die stasie se gepaste musiekaanbiedinge – luisteraars kan hul gunstelingliedjies op die Request Network versoek en op Saterdae kan hulle inskakel om saam Sentraal-Suid-Afrika se 30 grootste treffers op die Central SA Top 30 af te tel.

OFM bied verskeie nisprogramme aan – insluitend ‘n toegewyde landbouprogram met drie bykomende landbounuusopdaterings per dag, sowel as ‘n toegewyde besigheidsprogram met twee bykomende ekonomiese nuusopdaterings deur die loop van die dag.

Sport lê OFM-luisteraars na aan die hart en dit is wat baie Sentraal-Suid-Afrikaners bymekaar bring. Die stasie is ‘n trotse vennoot, borg en ondersteuner van die Cheetahs-, Griekwas- en Luiperds-rugbyspanne, asook die Knights, Heat en Dragons krieketspanne. OFM is daartoe verbind om die regte goeie lewe te lei, en terselfdertyd Sentraal-Suid-Afrikaners te help om hul beste lewens te lei.

You may also like