pendoring

OFM steeds trotse lid van Pendoring-familie

OFM, die klank van sentraal Suid-Afrika, is weer ’n bronsborg van die Pendoring-reklametoekennings.

Volgens Nick Efstathiou, OFM se hoofbestuurder, is die radiostasie opgewonde om steeds deel van hierdie toekennings te wees en daarmee sy ondersteuning van Afrikaans op ‘n sigbare manier te toon.

“Die Pendoring-toekennings wat vanjaar 20 jaar oud is, is een van die mees gesogte reklametoekennings in Suid-Afrika. Dit is vir ons ‘n voorreg om Suid-Afrikaanse reklame, en veral Afrikaanse reklame, op hierdie manier te ondersteun. OFM het ’n geweldige groot Afrikaanse gehoor en hierdie luisteraars is vir ons werklik belangrik. Ons hoop dat ons vennootskap met die Pendoring-toekennings ook op hierdie manier ‘n bydrae tot die uitbou van Afrikaans sal lewer,” sê Efstathiou.

Behalwe die borgskap gee OFM aan die wenner van ’n goue Pendoring in die radiokategorie R75 000 se gratis handelslugtyd mits die bekroonde advertensie op OFM geskeduleer was. In die geval van meer as een wenner kry elke wenner handelslugtyd ter waarde van R50 000 van OFM, mits die bekroonde advertensies op OFM geskeduleer was.
Pendoring is die enigste reklametoekennings in Suid-Afrika wat reklameskeppers finansieel beloon vir uitmuntende werk.

• Die wenner van die Prestigeprys, vir die beste Afrikaanse advertensie, ontvang ? oorsese studiereis ter waarde van R100 000.

• Die wenner van die Umpetha-toekenning, vir die beste advertensie in een van die ander inheemse tale, ontvang R20 000 kontant.

• Elke goue wenner ontvang ’n goue Pendoring-trofee en R6 000 kontant.
• Elke silwerwenner ontvang ’n silwer Pendoring-trofee en R2 500 kontant.
• Die algehele studentewenner stap weg met ’n kontantprys van R10 000, asook ’n internskap in 2016 by Etiket.

Inskrywings sluit vanjaar op 31 Julie. Die wenners word op 30 Oktober tydens ‘n glansryke gala-aand by Vodacom World, in Midrand, aangewys.

Vir meer inligting oor die Pendoring-toekennings, besoek www.pendoring.co.za, of bly ingeskakel op OFM, die klank van jou lewe.

Al ons borge is:
Platinum: ATKV, Huisgenoot, Media24, kykNET, Die Dagbreek Trust
Goud: Toyota
Silwer: Die Burger, Rapport
Brons: OFM, Ads24, Jacaranda FM, Caxton-gemeenskapskoerante
Ons vennote is:
Kulula.com; Maroela Media, Leopards’s Leap Wines, Newsclip, MarkLives.com Bizcommunity.com, DEKAT

Parlotones

PARLOTONES FEVER HITS CENTRAL SOUTH AFRICA

OFM, the sound of your life is bringing one of South Africa’s best loved and most successful bands, The Parlotones, to Central South Africa in May.

The multi-platinum selling band will play hits from their new album, ‘Antiques and Artefacts’ at Emoya Estate in Bloemfontein on 14 May, Rio Casino in Klerksdorp on 15 May and The Barn in Vereeniging on 16 May. 

Says Nick Efstathiou, OFM General Manager: “The Parlotones is one of South Africa’s music success stories and we are thrilled and proud to bring them to Central South Africa. We hope to see our listeners come out in numbers to support this brilliant band.”

The Parlotones has been making music for more than 10 years and have achieved massive success in South Africa and abroad. The band released their debut album Episoda in 2003 and have since released five more studio albums. They have toured internationally since 2007 and have toured with big names such as Coldplay, Snow Patrol and Blue October.

For more information about the Central South Africa tour, go to ofm.co.za or tune in to OFM, the sound of your life.

Ends

Enquiries: Nick Efstathiou
Tel: (051) 5050 900